Kom ons wy ons aan Hom toe, kom ons streef daarna om ons aan die Here toe te wy.
Die Here sal verskyn, so seker as die son opkom, Hy sal na ons toe kom soos stortreen,
Hy sal ons verkwik soos lentereens die grond verkwik. - Hosea 6:3
DIE KONING SE DONKIE
Ons leef en dien in Christus-sekerheid
KONTAK ONS seker7seker@gmail.com
Welkom by 'n Skrifgefokusde bestemming vir Bybelstudies, boeke, videos en groei.
Welcome to a Scripture-focused destination for Bible studies, books, videos and growth.
MENU
KIESLYS
EDITORIAL
REDAKSIONEEL
BOOKS
BOEKE
TUIS
HUB & SPILPUNT
- SENDING
- BEDIENINGE
BOONTOE
BOEKWINKEL
VIDEO'S
-
MUSIEK
-
LIG & SEKERHEID
-
BLOEDFAMILIE
VERNIET
NUUS
GPS NA INFO
-
WIE IS ONS
-
WAT GLO ONS
-
ME SKANDALIZO HANDELSMERK
-
PAYFAST & REGISTRASIE
-
JURIDIESE JAZZ
SEKER PRODUKSIES
ONVERWAGS
Vandag kan anders wees.
die uitgewersmaatskappy met boeke en Bybelvertalings wat jou hele lewe aanraak.
Hoe God ons Dra/Hoe God ons Heelmaak Versameling
2013/06/25 16:56:47
Hoe God ons dra / Hoe God ons heelmaak Versameling
Maretha Maartens se gewilde boeke
Hoe God ons dra
en
Hoe God ons heelmaak
is nou in een boek beskikbaar. Albei boeke vertel verhale van gewone gelowiges
wat met buitengewone verlies, trauma, siekte en swaarkry gekonfronteer is. Hulle
is weggeruk uit ’n bekende, hanteerbare wêreld na ’n doolhof van onsekerheid,
angs en wanhoop.
Aanvanklik het geeneen van hulle ’n benul gehad waarom God hulle dié soort
pad laat loop en toelaat dat hulle aan sulke ontstellende, vernederende en dikwels
skokkende ervarings blootgestel word nie.
Elke verhaal getuig egter van hoe God ons dra, hoe Hy mense help oorleef, opstaan
en nuut begin, en hoe hy ons uiteindelik ook heelmaak. Dit getuig van ’n
Vader wat in elke situasie teenwoordig is en sy troos en hulp ’n werklikheid maak
– ook wanneer ons swaarkry.
Bowenal getuig dit van verwondering oor die feit dat dít waarteen ons ons verset,
en waarvoor ons nie kans sien nie, deel uitmaak van ’n verrassende, altyd verreikende
plan wat God met ons lewens het – selfs in die onwaarskynlikste situasies.
Skep moed uit die verhale van gewone mense wat genesing gevind het in gebrokenheid,
wat gewaag het om te hoop ná wanhoop, en die toekoms betree in die
geloof dat God hulle dra.
Language: Afrikaans
Author: Maartens, Maretha
Publisher: Struik Christelike Media
Pages: 336 Year: 2011
Cover: Sagteband
ISBN nr: 9781415312988
R190.00 STRUIK CHRISTIAN MEDIA
Kliek net hier:
http://www.struikchristianmedia.co.za/catalog.php?search=Maretha+Maartens&title=authors_name&Submit=Search
Terug na winkel
|
Gooi in mandjie
Lees meer...
DIE EVANGELIE VIR DIE KERSTYD! DIE LAM is
Lees meer...
WAY BETTER THAN POPCORN. Hendrik Rocher’s testimony: On Mother’s Day 2002 God sav
Lees meer...
DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...
Winkel
Tuis |
Blaaier |
Kontak Ons |
Vrywaring |
Privaatheidsbeleid |
IBS |
Webmeester
© 2022 Seker.co.za