Kom ons wy ons aan Hom toe, kom ons streef daarna om ons aan die Here toe te wy.
Die Here sal verskyn, so seker as die son opkom, Hy sal na ons toe kom soos stortreen,
Hy sal ons verkwik soos lentereens die grond verkwik. - Hosea 6:3
DIE KONING SE DONKIE
Ons leef en dien in Christus-sekerheid
KONTAK ONS seker7seker@gmail.com
Welkom by 'n Skrifgefokusde bestemming vir Bybelstudies, boeke, videos en groei.
Welcome to a Scripture-focused destination for Bible studies, books, videos and growth.
MENU
KIESLYS
EDITORIAL
REDAKSIONEEL
BOOKS
BOEKE
TUIS
HUB & SPILPUNT
- SENDING
- BEDIENINGE
BOONTOE
BOEKWINKEL
VIDEO'S
-
MUSIEK
-
LIG & SEKERHEID
-
BLOEDFAMILIE
VERNIET
NUUS
GPS NA INFO
-
WIE IS ONS
-
WAT GLO ONS
-
ME SKANDALIZO HANDELSMERK
-
PAYFAST & REGISTRASIE
-
JURIDIESE JAZZ
SEKER PRODUKSIES
ONVERWAGS
Vandag kan anders wees.
die uitgewersmaatskappy met boeke en Bybelvertalings wat jou hele lewe aanraak.
MONUMENT
2013/07/08 06:23:22
Monument | Algemene fiksie
Maretha Maartens
Tafelberg
Margo Diederichs kom op die Vrystaatse dorp Winburg vrede maak met die ma wie se stryd sy nooit verstaan het nie. Vier jaar lank het Margo gaan heel word in Israel, maar nou moet sy die kompleksiteit van haar herkoms en identiteit kom uittorring. Haar tyd op Winburg raak ’n ontdekkingstog deur die dorp se verlede en haar eie verbintenisse daarmee. Sy kyk saam met die vroue van 1901 in die naghemel op na die Groot Komeet met die V in sy stert. Sy verken bywonerstentedorpe ná die Anglo-Boereoorlog. Die liefde en haat, die geloof en die diepste geheime van vier geslagte vroue van wie sy afstam, kom aan die lig in die Winburgse huis waaroor die aartsengelhond Michael snags waak. Margo stol voor die monument wat haar ma se buurvrou en dié se seuns ná ? plaasmoord gebou het. Sy hoor die hart van haar ma se oppasster, wie se grootjie in ’n swart konsentrasiekamp was. Ook daar sien Margo monumente. ’n Man wat haar aan Kipling se alleenkat herinner, veroorsaak dat haar besluit oor waar sy hoort — in die land van haar voorouers of in Israel by haar geliefde Yachin? – nie meer so maklik is nie.
Monument is feitefiksie. Dit is ’n verhaal rondom die Vrouemonument in Bloemfontein en ander monumente van klip en marmer. Maar ten diepste wys dié roman na die onvernietigbare monumente wat Suid-Afrikaners al die afgelope 100 jaar in mekaar se menswees bou. Monument vertel van die meesterbouers, die vroue van Sentraal-Suid-Afrika.
ONDERHOUD MET MARETHA MAARTENS OOR
MONUMENT
Onderhoud: 7 September 2013.KYKNET, DAGBREEK, BOEKMERK.
YOUTUBE:
http://www.youtube.com/watch?v=0ikNDrZifxc
Monument | Algemene fiksie
Skrywer: Maretha Maartens
Kategorie: Algemene fiksie
ISBN: 9780624063148
Datum Vrygestel: 20 Julie 2013
Prys (insl. BTW): R 195.00
Formaat: Sagteband, 382pp
Kliek hier om te bestel:
http://www.nb.co.za/Books/15610
Ook beskikbaar by Leserskring en Kalahari.
Hier is sommer ook 'n skakel na SKRYWERS EN BOEKE, waarin Ilze Saltzwedel met Suzette Kotze-Myburgh, die redigeerder van MONUMENT, in gesprek is. (Ons plaas die hele potgooi, want die hele program laat 'n mens watertand vir lees!)
http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130925_SKRYWERS_EN_BOEKE.mp3
Terug na winkel
|
Gooi in mandjie
Lees meer...
DIE EVANGELIE VIR DIE KERSTYD! DIE LAM is
Lees meer...
WAY BETTER THAN POPCORN. Hendrik Rocher’s testimony: On Mother’s Day 2002 God sav
Lees meer...
DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...
Winkel
Tuis |
Blaaier |
Kontak Ons |
Vrywaring |
Privaatheidsbeleid |
IBS |
Webmeester
© 2021 Seker.co.za