Kom ons wy ons aan Hom toe, kom ons streef daarna om ons aan die Here toe te wy.
Die Here sal verskyn, so seker as die son opkom, Hy sal na ons toe kom soos stortreen,
Hy sal ons verkwik soos lentereens die grond verkwik. - Hosea 6:3
DIE KONING SE DONKIE
Ons leef en dien in Christus-sekerheid

KONTAK ONS seker7seker@gmail.com
Welkom by 'n Skrifgefokusde bestemming vir Bybelstudies, boeke, videos en groei.
Welcome to a Scripture-focused destination for Bible studies, books, videos and growth.
MENU KIESLYS EDITORIAL REDAKSIONEEL BOOKS BOEKE
 TUIS
 HUB & SPILPUNT
 - SENDING
 - BEDIENINGE
 BOONTOE
 BOEKWINKEL
 VIDEO'S
- MUSIEK
- LIG & SEKERHEID
- BLOEDFAMILIE
 VERNIET
 NUUS
 GPS NA INFO
- WIE IS ONS
- WAT GLO ONS
- ME SKANDALIZO HANDELSMERK
- PAYFAST & REGISTRASIE
- JURIDIESE JAZZ
 SEKER PRODUKSIES
 ONVERWAGS
Maretha Blog
 
Vandag kan anders wees. die uitgewersmaatskappy met boeke en Bybelvertalings wat jou hele lewe aanraak.
Nuut op die Tuiste

Bloemfonteinse skrywersvereeniging
Posted on Tuesday, August 21, 2018
 
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied op 25 Aug. in Bloem ons jaarlikse slypskool, soos die afgelope paar dekades aan, vanjaar met Dana Snyman! Daar is 'n paar plekke oor om op te raap! Volledige inligting op ons BSV Facebookblad. Registrasie begin 8:15, die landswye BSV- skryfwedstryd se wenners ontvang hul pryse heel aan die begin ('n kompetisie wat al groot name opgelewer het , soos Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, verlede jaar se ngrid Jonkerpryswenner, Hilda A. Smits, Carina Diedericks-Hugo, Sonja Loots, Piet Steyn, om net enkele van die bekendstes te noem -  en die wedstryd bestaan reeds sedert 1979 - al vir 10 jaar geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe vd UV met 'n bydrae vanjaar ook deur Dept Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans (daar is ong 1000 inskrywings jaarliks). Die slypskool eindig 15:00. Koste: wenners van die skryfwedstryd - gratis. Nie-lede: R420. BSV-lede - (daar is ongeveer 170 landwyd) as hul hul R120 ledegeld vir jaar betaal het, slegs R270. 
Die minimale prys sluit boeretroos en beskuit vroegoggend in, sout- en soethappies teetyd (o.a. mev. Annatjie Heunis, ons jarelange spysenier se gewilde melktert waarvoor gereelde slypskoolgangers oor en oor vra!) en 'n smaaklike middagete.
Inkvars 2018 onder redaksie van Corlietha Swart. is die jaarlikse publikasie met weninskrywings en beoordelaarsverslae (van beoordelaars, soos bekroonde digter, dr. Gilbert Gibson, en ander). Hierdie publikasie word geborg deur die Stichting tot Bevordering v Culturele Betrekkingen Nederland / Zuid-Afrika en word gedruk deur Sunmedia: Bloemfontein en is dan ook teen R100 beskikbaar -  stelwerkonderwysers gebruik dit met vrug in stelwerkklasse. Ons het ook 'n beurshouer jaarliks wat potensiaal toon en die slypskool gratis bywoon. Afriforum borg 'n gedeelte van die jaarlikse slypskoolaanbieder se kostes en NALN bring 'n uitstalling van die nimlike Dana Snyman met sy skare van ongeveer 34 000 volgelinge op FB alleen, na Noorderbloem toe. Protea Boekhandel: Brandwagtak stal heeldag boeke uit wat te koop is - 'elke potensiële skrywer se droom!. As mense plek wil bespreek, stuur gerus  'n e-pos na bloemsv@gmail .com of  stuur 'n WhatsApp of SMS (nie 'n oproep nie) na sel. 0825356822.
Ons sien uit daarna om ons vriende van oral oor die land heen in Bloemfontein te ontvang en lekkker saam met  Dana te kuier en meer uit te vind oor sy uitsonderlike skryfwerk!
 
 

Terug na argief

   
Lees meer...

    DIE EVANGELIE VIR DIE KERSTYD!   DIE LAM is
Lees meer...

WAY BETTER THAN POPCORN. Hendrik Rocher’s testimony: On Mother’s Day 2002 God sav
Lees meer...

DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...
Winkel
      Tuis | Blaaier | Kontak Ons    |    Vrywaring | Privaatheidsbeleid | IBS | Webmeester
© 2018 Seker.co.za
Chillies